Book A Frequency Therapy (SCIO) In July For R350 and Receive a FREE Rife Or Ozone Therapy Treatment

All is not lost when your child does not progress or develop according their age.

My story:

From as far back as I can remember I was suffering with serious ear infections and a sensitive digestion system. My ear infections were treated with ear drops and antibiotics, which only helped for 2 weeks and then the infection was back again. The antibiotics affected my digestive system. During my student years I was suffering with constipation and tiredness. I would fall asleep during exams and while I was taking minutes in meetings

This suffering went on for years, till my sister recommended Frequency Testing (Biofeedback). The practitioner tested my allergic reaction to food items. This changed my life and motivated me to help others with health challenges, which is why I am practising Biofeedback Therapy with the SCIO device.

The frequencies balance and restore health on a physical and mental level in kids; adults & pregnant women. The amount of treatments will depend on the level of severity. It is a unique way to maintain Health with continuous treatments once or twice per month.

Read more about Scio


Scio- Scientific Consciousness Interface Operating System

Every cell, organ, meridian and emotion has a characteristic electro-magnetic signature. Illness can start as an energetic disturbance, which can be detected by the SCIO. The body’s subtle energy system is an early warning system. Imbalances in the body’s subtle energies show up much earlier than you realizing physical diseases. By the time blood tests and X-rays reveal abnormalities; the disease process may be quite far advanced. Healing can often be addressed by harmonizing the subtle energies.


READ MORE
  • Sandra Meiring
    Ek het ‘n auto immuun siekte wat Hashimoto genoem word, dit het met ‘n onderaktiewe skildklier te doen. Dokters het jare gevat om dit uiteindelik te diagnoseer. In 2017/2018 het vele familie lede groot operasies onder gaan en is verskeie mense oorlede. My pa, my dogter se skoonpa, my seun se skoonpa, my skoonma se man en my eie man aan die begin van die jaar. Omtrent al die mans in ons nabeie familie kring is oorlede. Stress het die oorhand gekry en ek het begin jeuk. Bulte en blasies was op my kop; rug; bo-arms; elmboë; heupe en tot by my enkels. Ek het vier keer per nag opgestaan om my te smeer, ek was rou gekrap, moeg en huilerig. Ek was nege keer by 6 verskillende dokters. GP’s; Velspesialiste; Endokrinoloog ens. Ek het Anette gebel en was moedeloos, want die dokters spuit net kortisoon wat nie gehelp het nie. Anette het aanbeveel dat die ek ‘n sessie doen waar die SCIO die allergieë; stress organe ens uitwys. Tydens my eerste SCIO sessie het ek dadelik geweet dat dit  ‘Leaky Gut Syndrome’ is wat al die chaos in die liggaam veroorsaak.  Intoleransies vir gluten, suiker en suiwel is ook uitgewys tydens die SCIO sessie. Ek het als onmiddelik gelos en gedetoks met naruurlike produkte. Binne drie weke was my uitslag so te se weg. Ek doen gereeld ‘n SCIO sessie om my immuun sisteem op te bou en die organe te herstel wat beskadig is. Ek weet nie wat die dokters nog sou probeer het nie?  Hulle wou my net verder vergiftig het met medikasie. As dit nie vir die SCIO terapie was nie, weet ek nie.
    Sandra Meiring
    Eienaar van Annique Beautiq Mountain Mall Worcester
  • LEONIE BURMEISTER
    Ek en my 3 sibbe is almal gediagnoseer met LDL cholesterol wat te hoog is. My 3 sibbe gebruik almal Cholesterol medikasie, maar ek het geweier om Stattins te neem. Die Internis het op ‘n stadium aan my genoem dat met of sonder Stattins ek in elke geval Demensia sou kry. Augustus 2018 het ek vir ‘n Scio gegaan. Tydens die sessie het dit aan die lig gekom dat ek Laktose intolerant is. Dadelik kon ek verstaan hoekom na elke Yogurt inname, ek ‘n gekriewel in my keel het wat lei tot ‘n nasale drup en in die winter sit dit om in ‘n boonste lugweg infeksie waartydens ek geweldige hoesbuie kry en my stem verloor. Ek het onmiddellik oorgeskakel na lactose vrye melk en yogurt en room geheel en al uitgeskakel. Ook het ek begin aanvul met Kalsium/Magnesium, Omegas en Vitamiene B’s. 31 Desember 2018 het ek my gratis Vitality toets laat doen by Dischem en groot was my opgewondenheid toe my LDL cholesterol 2.65 toets. ‘n Bewys dat die cholesterol nie geneties was nie, maar dat ek myself gesond kon eet. My man was ook geSCIO. Hy is weer gluten intolerant. Ons het ons hele lewenstyl aangepas volgens ons bloedgroep dieet. Sedertdien het hy nog nie weer sooibrand of hooikoors gekry nie. Ek is ewig dankbaar dat die SCIO oor my pad gekom het en sal dit vir almal aanbeveel.
    LEONIE BURMEISTER
    Mede Eienaar AnniQue BeautiQ -Worcester
  • Sandra Meiring
    Ek het ‘n auto immuun siekte wat Hashimoto genoem word, dit het met ‘n onderaktiewe skildklier te doen. Dokters het jare gevat om dit uiteindelik te diagnoseer. In 2017/2018 het vele familie lede groot operasies onder gaan en is verskeie mense oorlede. My pa, my dogter se skoonpa, my seun se skoonpa, my skoonma se man en my eie man aan die begin van die jaar. Omtrent al die mans in ons nabeie familie kring is oorlede. Stress het die oorhand gekry en ek het begin jeuk. Bulte en blasies was op my kop; rug; bo-arms; elmboë; heupe en tot by my enkels. Ek het vier keer per nag opgestaan om my te smeer, ek was rou gekrap, moeg en huilerig. Ek was nege keer by 6 verskillende dokters. GP’s; Velspesialiste; Endokrinoloog ens. Ek het Anette gebel en was moedeloos, want die dokters spuit net kortisoon wat nie gehelp het nie. Anette het aanbeveel dat die ek ‘n sessie doen waar die SCIO die allergieë; stress organe ens uitwys. Tydens my eerste SCIO sessie het ek dadelik geweet dat dit  ‘Leaky Gut Syndrome’ is wat al die chaos in die liggaam veroorsaak.  Intoleransies vir gluten, suiker en suiwel is ook uitgewys tydens die SCIO sessie. Ek het als onmiddelik gelos en gedetoks met naruurlike produkte. Binne drie weke was my uitslag so te se weg. Ek doen gereeld ‘n SCIO sessie om my immuun sisteem op te bou en die organe te herstel wat beskadig is. Ek weet nie wat die dokters nog sou probeer het nie?  Hulle wou my net verder vergiftig het met medikasie. As dit nie vir die SCIO terapie was nie, weet ek nie.
    Sandra Meiring
  • Alida Calitz
    Ek het met 'n prystrekking 'n Biofeedback behandeling by Anette Knop gewen. Vriende wat al die behandeling gehad het, het my verseker dat ek dit baie sal geniet en interessant sal vind.  Ek was na die eerste sessie so beïndruk dat ek vir 'n opvolg afspraak bespreek het. Die Biofeedback behandeling het sekere tekorte en intolleransies in my liggaam uitgewys en terselfdertyd is behandeling toegepas so ook met die tweede sessie.   Ek het meer energie gehad na die sessies en kon probleme aanspreek wat uitgewys is. Ek het deurgans professionele diens van Anette ontvang en kan haar as terapeut en die behandeling met 'n geruste hart aanbeveel.
    Alida Calitz
  • Liza Booysen
    Anette het my gehelp om my algehele gesondheid te verbeter. Ek het geen energie gehad nie en was baie depressief. Ek was al baie vele dokters en het geen resultate gesien nie. Na elke besoek aan Anette het my gesondheid en energievlakke verbeter. My familie kon ook die verskil sien in my gemoed en lewenslus.
    Liza Booysen